Home | About Us | Services | Gallery | Testimonials | Links | Contact Us

We’ve even hosted events with 2000 participants joining in the fun games!


Pl

Laerskool Rooihuiskraal


Liewe Mnr & Me Pieter & Christelle van den Berg


“Vir jou pluk ek vandag ‘n groot gerf sonneblomme.

Ek bind hulle met ‘n sonstraal vas en stril alles met

My gedagtes wat ver draaie loop.

Iemand wat soveel vir ander beteken soos jy,

Moet al om die ander dag sonneblomme kry.”


Hierdie ruiker is om vir jou uit die hart uit dankie te sê vir die hulp by gisteraand se atletiekbyeenkoms.


Dit was ‘n voorreg om so saam met u te werk en wees verseker van ons hoogste waardering!


‘n Mooi dag verder!


Vriendelike froete


Mnr. F. Maree (Hoof)


Laerskool Fairland


Beste Mnr & Mev vd Berg


‘n Woord van hartlike dank en groot waardering vir die professionele wyse waarop u weereens die Kaskarwedren aangebied het!


Ons het groot waardering vir u insette, moeite en tyd!


Vriendelike groete, André Badenhorst (Hoof)




Laerskool Kruinsig


Pieter en Christelle


Baie dankie vir al die tyd en opoffering om alles spesiaal vir ons te maak met die Kaskarre.


Dankie vir die diens wat julle lewer.  Ons waardeer dit opreg.


Kaskarkomitee 2005


Alma Mater Akademie


Pieter en Christelle


Hiermee wile k julle bedank vir ‘n baie suksesvolle kaskardag by Alma Mater Akademie.


Julle het ons taak so lig gemaak deur wonderlike beplanning, administrasie en geduld.


Dankie dat julle so binnig gereageer het op enige navrae.


Ons sal baie graag weer van jule diens gebruik wil maak.


Sterkte vir julle.  Mag julle ‘n baie geseënde Kersseisoen beleef.


Alma Mater groete,


Islé Verster


Geagte Pieter en Christell


Fondsinsamelingsprojek:  Kaskardag 2012


Ons wil graam vir julle dankie sê vir die moeite wat julle doen om van ons Kaskardag ‘n groot sukses te maak.  Julle goeie organisasie en stiptelikheid word hoog op prys gestel en waardeer.  Die manier hoe julle besigheid doen is van hoogstaande gahalte en absoluut professioneel.  Seën en sterkte word julle toegewens op jul pad vorentoe.


Wium Uys (organiseerder)


Mnr. J.  Bezuidenhout

Uitvoerend Hoof


Laerskool Leeuwenhof

Trinity House Preparatory School

The assistance you gave on Friday for our soapbox fundraiser was excellent. I enjoyed it a great deal and plan to use you again in future.

Baie baie baie dankie vir julle hulp met ons afgelope “soapbox dery” Die reaksie was absoluut positief, (vanaf beide ouers en personeel) Die kinders het dit verskriklik geniet: die fotos wat ons gesien het spreek boekdele glimlaggies, plesier en lekkerte.

Trinityhouse preparatory school – high school: Hennie Strydom

Laerskool Driefonteine

Graag wil ons julle hartlik bedank vir gister se fantastiese dag!!!!! Baie dankie dat julle stiptlike en goed georganiseerd was. Dit was regtig `n  fees om julle hier te ontvang en saam met julle te werk Hoop ons kan in die toekoms weer so maak

Laerskool Driefonteine: Kowie & Jacques Greyling

Martin School

Thank you  for helping us to celebrate this special day in such an enjoyable manner. The children and staff thoroughly enjoyed the morning-it was great, clean fun!!!!

No doubt you will hear form us again next year

Martin school:  S.F, Heunis (Principal)